Meer geld vir u motor – Paul Niewenhuis

Meer geld vir u motor – Paul Niewenhuis

Duisende RANDE meer vir u motor

Lae inruilaanbod?  Lastige handelaars?

Paul sal u motor voorberei, opknap, netjies skoonmaak en die werklike waarde daarvan ontsluit.
Hy bemark dit dan veilig en effektief op verskeie media platforms, asook aan vooraf  gekwalifiseerde kontantkopers teen die maksimum waarde.

Geen risiko, ontydige besoeke of ongerief vir u en u gesin nie. Hy hanteer alle dokumentasie en die volle betaling geskied direk in u rekening.

Skakel Paul Nieuwenhuis gerus vir u gratis waardebepaling. 0724536970

Paul koop ook motors teen kontant, en sal u droommotor  vir u vind!
Hy het baie jare se ervaring met motorvlootbestuur en die effektiewe koop en verkoop van motors.

Onlangse suksesse:

Mazda 5                     Van  R 65 000 na R 84 000.  + R 19 000

Isuzu KB 200            Van R 28000 na R 44 000    + R 16 000

Hyundai H1              Van R 185 000 na R 213 000  + R  28 000

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*


%d bloggers like this: